
Die elegante, tipies Kaap-Hollandse gewels van Somerton Manor herinner aan 'n grasieuse, vroëer tydperk. Pragtige antieke meubels en oorspronklike kunswerke dra by tot die koloniale atmosfeer, terwyl die lowerryke tuin, moderne fasiliteite en 'n persoonlike diens bydra tot 'n onvergeetlike verblyf vir die kieskeurige reisiger. Somerton Manor se eg Suid-Afrikaanse hospitaliteit sal u onmiddelik tuis laat voel. Ons verwelkom u!
Tariefaanduiding per persoon, per dag, deelkamer (inklusief buffet-ontbyt):
Laagseisoen (1 Mei 2009 - 30 Sept 2009):
|
Wisselkoers 5-2009 |
ZAR Rand |
€1=R11.5 |
£1=R13.5 |
US$=R8.5 |
|
Tarief Standaard Kamer |
R370 |
€32.00 |
£27.00 |
$43.00 |
Hoogseisoen (1 Okt 2009 tot 30 April 2010):
|
Wisselkoers 5-2009 |
ZAR Rand |
€1=R11.5 |
£1=R13.5 |
US$=R8.5 |
|
Tarief Standaard Kamer |
R525 |
€46.00 |
£39.00 |
$62.00 |
Sien volledige tarief
skedule hier
Bogenoemde tariewe is vir Deluxe akkommodasie - vir korporatiewe besprekings, kontak ons asseblief.
![]()
Erkende Geaffilieerde Gastehuis
|
|||||||||||||||
|
13 Somerset Straat, Bridgewater, Somerset
Wes, 7130 |